Ek ontwaak in my droomland
Het laas my oe gesluit in verloorland
Ek probeer my bes om jou te vergeet
Maar ek onthou wat jy van my weet
En jy staan met jou wereld in my geheue
Met die perels wat selfs die varke teruggee
En ek voel wat jy nooit sal berou nie
Is die misdaad net wat jy onthou of nie?
My verloor die dag toe ek jou gevind het
Was n dwaas die dag toe ek begin dink het
Dis die kettings wat die man kan breek
En die vurktong waar die waarheid in steek
En ek dink ek mis jou
Maar hoe sal ek ooit kan se?
Ek dink ek mis jou
Maar sou ek jou terug wou he?
En die vuur wat ons vroeer gedeel het
Is die as wat ons lank reeds verveel het
En ek voel maar ek kan dit nie glo nie
En ek sien maar ek kan dit nie glo nie
Is dit alles, ja alles, nie net n droom nie?
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo