Genade Van Die Liefde

Chris Chameleon

  • A
  • D
  • E
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
A E Dis waarskynlik die ses en veer-
A E Tig miljoenste keer dat 'n ge-
D A E Dig oor die liefde
D Haar weg deur die siel
A E A van 'n man as 'n lied uitvind Ah ah ah ah [Verse 2]
A E Ek verklaar my dus hier tot slaaf
A E Of koning of wat dit haar behaag
D A E In diens van die liefde
D In al haar fasette
A Want ses letters
E Is nie veel nie [Chorus]
G D A En sy vra die veel nie Die liefde vra alles
G En dis wat so salig is
D A G Om in haar hande oorgelewer aan die genade
D A Van die liefde te lewe
G D A G D A D A Te lewe Te lewe Te Lewe Oe oe oe
Informações da música

Composição: Blue Chameleon

Essa informação está errada?

Enviar revisão