[Picking patterns] G E|--3--------3--------| B|-----3--------3-----| G|--------0-------0---| D|--------------------| A|--------------------| E|--3-----------------| C E|--0--------0--------| B|-----1--------1-----| G|--------0--------0--| D|--------------------| A|--3-----------------| E|--------------------| D E|--2--------2--------| B|-----3--------3-----| G|--------2--------2--| D|--0-----------------| A|--------------------| E|--------------------| [Verse 1] G C Jou huis is waar jou hart is G My hart is leeg geween D Vandat sy verdwyn het G wandel ek oral alleen [Verse 2] G C Sing oor somer briese G Jou weemoed sleep weer oor D Saam met die lowerstruike G sing my 'n hemelse koor [Chorus] G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom G wat vloei deur ons woestynland D Droog die rivier weg G dan sal al die klein vissies sterf [Verse 3] G C Ek stap deur stille strate G Die eggo's maak my seer D My hart is soos my hande G soekend maar bly altyd leeg [Verse 4] G C Woestyne kan my nie keer nie G Ek baan deur storms my weg D Ek sal die rivier weer terugvind G voor hierdie klein vissie sterf [Chorus] G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom G wat vloei deur ons woestynland D Droog die rivier weg G dan sal al die klein vissies sterf [Outro] G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom G wat vloei deur ons woestynland D Droog die rivier weg G dan sal al die klein vissies sterf.
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo