Mooi Besoedeling

Zinkplaat

  • Ab
  • Bbm
  • Db
    4
  • Eb
    3
  • Fm
Continua depois do anúncio
Tom:
Ab Db
Ab Db [Verse 1]
Ab Db 'n Moedelose middelvinger het in die lug bly hang
Ab Db n rustelose ryloper daars trane op jou wang [Pre-Chorus 1]
Ab Db 'n doelgerigte digtering n laer is vasgevang
Ab en dit was nooit tussen my en jou nie
Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie [Chorus]
Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooi
Ab is so mooi besoedel
Fm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelings
Ab Db van n wang afgevee
Bbm Db met gemengde gevoelens
[Verse 2]
Ab Db 'n selfvoldane samaritaan
Ab het in die stof bly staan
Db verslae verslane veteraan
Ab kan net homself blameer [Pre-Chorus 2]
Ab Db en alles het sy gaan gegaan en moet probeer verstaan
Ab en dit was nooit tussen my en jou nie
Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie [Chorus]
Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooi
Ab is so mooi besoedel
Fm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelings
Ab Db van n wang afgevee
Bbm Db met gemengde gevoelens [Interlude]
Ab Db Fm Eb
Ab Db Fm Eb
Ab Db Ab Eb
Ab Db Ab Db [Brug]
Ab en dit was nooit tussen my en jou nie
Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
Ab en dit was nooit tussen my en jou nie
Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie [Chorus]
Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooi
Ab is so mooi besoedel
Fm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelings
Ab Db van n wang afgevee
Bbm Db Ab met gemengde gevoelens
Db net die sonsondergang vanaand so mooi
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão