Bm A D Ek's n sondaar, ek weetG Ek het baie harte seer gemaakBm A En baie al gebreuk.Bm A D En my gewete is gebrand...G Bm A Ek het te veel keer gekies teen rede en verstand. [Pre-chorus]G Maar ek is uitoorleBm A ek het oor gegee aan wie ek is. [Chorus]D Em Bm So hou die Hemel oop vir as ek kom.D Em Bm Eendag as die tyd vir my sou kom,G Bm A Dalk is dit nie nou, maar ek's gereedG Bm A Dalk is dit vandag net die Here weet net die Here weet.D Bm Ooooh oh oh OooohA Oh Oh OoohG Oh Oh Oooh[Verse 2]Bm A D Ek was verlore, maar nou gevind.G Bm A En sonder die gewig haal ek asem soos n kind.Bm A D Daar wys n vinger na wie ek was,G Bm Maar ek het bitter gou geleer,A Ek is witter as wit gewas. [Pre-chorus]G D Ek sien waar ek behoortBm A n ewigheid van hoop in wie Hy is [Chorus]D Em Bm So hou die Hemel oop vir as ek kom.D Em Bm Eendag as die tyd vir my sou kom,G Bm A Dalk is dit nie nou, maar ek's gereedG Bm A Dalk is dit vandag net die Here weet net die Here weet.D Bm Ooooh oh oh OooohA Oh Oh OoohG Oh Oh OoohD Bm Ooooh oh oh OooohD A Oh Oh OoohG Oh Oooh [Bridge]Bm D A (oh oh oh) Se my wat jy glo aan di eindeG Bm D A (oh oh oh) Die waarheid is jou en myneG Bm Ons lewe eers die lug,D A Die vrede wat my hart verloor,G Bm D A (oh oh oh)se my wat jy glo aan die einde... [Chorus]G Bm Hou die Hemel oop vir as ek kom.D Bm Eendag as die tyd vir my sou kom,G A Dalk is dit nie nou, maar ek's gereedG Bm A Dalk is dit vandag net die Here weet
Hou Die Hemel Oop
Riana Nel
- A
- Bm
- D
- Em
- G
Tom: