Pleister Vir My Hart

Lianie May

  • A#
  • C
  • F
Tom:
F C A# F C [Vers 1]
F As ek jou vra
C Om my hart te dra
A# C F C Op die winde oor die velde n duisend dae
F Sal jy die seer
C Vir my bedoel, kan keer
A# C F C Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou [Koor]
F Gee my n pleister vir my hart
A# Gee my n hart om vas te hou
C A# Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
F C Gee my n pleister vir my hart
F Waar is daai plek wat ek onthou
A# Ek bly nog wonder so oor jou
C A# Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
F C En bring n pleister vir my hart
[Vers 2]
F Ek was geleer
C As jou hart moet skeur,
A# C F C Om die beste van jou hartseer te kan maak
F Moet jy weer glo
C En bid vir krag van bo,
A# C F C Wat jou sal dra en jou sal hoor as jy dit vra [Koor]
F Gee my n pleister vir my hart
A# Gee my n hart om vas te hou
C A# Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
F C Gee my n pleister vir my hart
F Waar is daai plek wat ek onthou
A# Ek bly nog wonder so oor jou
C A# Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
C En bring n pleister vir my hart... [Brug]
F A# Vanaand
C F A# Eks so alleen ek mis jou elke aand
C F A# Want as die donker om my hart kom vou
C F A# (C) Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou... [Koor]
F Gee my n pleister vir my hart
A# Gee my n hart om vas te hou
C A# Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
F C Gee my n pleister vir my hart
F Waar is daai plek wat ek onthou
A# Ek bly nog wonder so oor jou
C A# Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
F C En bring n pleister vir my hart
F En bring n pleister vir my hart
Informações da música

Composição: Lianie May

Essa informação está errada?

Enviar revisão