G G Ek maak nou my hart oopC Dat U daar in kan woonD Vergewe my sondesG En maak alles skoon [Vers 2]G Ek wil graag U kind weesC En rein voor U staanD C Opnuut weer geboreC G Ek neem Jesus nou aan [Koor]G Vervul nou my weseD Die dors binne myC D Ek weet dat U luisterD G U spreek my nou vryG Vernuwe my denkeD Verander my geesD C D En leer my nou leweG Om soos Jesus te wees [Vers 3]G Neem nou my leweC As n offer aan UD Heilig die HereG Aanneemlik vir U [Vers 4]G Als wat ek is HeerC Kom ek vir U geeD C Wees U nou KoningG Wat in my regeer [Koor]G Vervul nou my weseD Die dors binne myC D Ek weet dat U luisterD G U spreek my nou vryG Vernuwe my denkeD Verander my geesD C D En leer my nou leweC G Om soos Jesus te wees
Ek Maak Nou My Hart Oop
Leoni Ferreira
- C
- D
- G
Tom: