Weg Wereld

Karen Zoid

  • A
  • Am
  • C
  • F
  • Fm
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
C F Fm C F Fm C A Fm C F C [Verse 1]
F C Daar’s ‘n skreef van die son wat jou vang op die bed
F C Miljoene verlore opinies op die internet
F Die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd
C Maar die kamer is donker en koel
F C So baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel [Chorus]
C Fm C F C Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
C F Fm C F C G C Weg wêreld, weg wêreld my wêreld lê langs my [Verse 2]
F G C ‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te verken
F G C Amerika begeer wat China nou beheer
F Am C Weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld
C Gewetes om te sis
G F Wie vergeef en wie vergif
G Wie vertref en wie vetrap Die mensdop bly ‘n grap
F Jy’s die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag
G Om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan [Chorus]
C F Fm C F Am C Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
C F Fm C F Am C G C Weg wêreld, slegte wêreld, my wêreld lê langs my
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão