G D [Verse 1]D Bm G Hier kom die donker, hier kom die donker nagD G Die donker nag is die plek waar geliefdes sal eeue wagBm G D Bm A G X2 D Al eeue wag, in die donker nag Oo oo oo aah [Verse 2]D Bm G Hier in die donker, hier in die donker nagA D Bm G Die donker nag waar vergifnis kan skitter soos ‘n ster wat wagBm G D Bm A G X2 D Die sterre wag van die donker nag Oo oo oo aah[Chorus]D A Bm F#m Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nagG A Geen klag teen die donker, geen klag teen die donkerBm C A Slaap sag in die donker, slaap sag in die donker nag JaD A Bm F#m Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nagG A Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donkerBm C A Slaap sag in die donker die pragtige donker nag JaD A Bm F#m Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nagG A Geen klag teen die donker, geen klag teen die donkerBm C A Slaap sag in die donker , slaap sag in die donker nag JaD A Bm F#m Slaap sag in die donker nag, slaap sag in die donker nagG A Daar’s prag in die donker, daar’s prag in die donkerBm C A Slaap sag in die donker die pragtige donker nag [Outro]D Bm G X2 G DBm A G X2 D Oo oo oo aah
Donker Nag
Karen Zoid
- A
- Bm
- C
- D
- F#m
- G
Continua depois do anúncio
Tom: