G C My Sarie Marais is so ver van my afD G Ek hoop om haar weer te sienG C Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoonD G Nog voor die oorlog het begin [Refrain]C G O bring my terug na die ou TransvaalD Daar waar my Sarie woonG C Daar onder by die mielies by die groendoringboomD G Daar woon my Sarie Marais [Verse 2]G C Ek was so bang dat die Kakies my sou vangD G En ver oor die see wegstuurG C Toe vlug ek na die kant van die Upington se sandD G Daar onder langs die Grootrivier [Refrain]C G O bring my terug na die ou TransvaalD Daar waar my Sarie woonG C Daar onder by die mielies by die groendoringboomD G Daar woon my Sarie Marais [Verse 3]G C Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepesD G Hulle sleep jou altyd water toeG C Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange tripD G Die josie weet waarnatoe [Refrain]C G O bring my terug na die ou TransvaalD Daar waar my Sarie woonG C Daar onder by die mielies by die groendoringboomD G Daar woon my Sarie Marais [Verse 4]G C Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daarD G Terug na die ou TransvaalG C My lieflingspersoon sal seker ook daar weesD G Om my met 'n kus te beloon [Refrain]C G O bring my terug na die ou TransvaalD Daar waar my Sarie woonG C Daar onder by die mielies by die groendoringboomD G Daar woon my Sarie Marais
Sarie Marais
Jim Reeves
- C
- D
- G
Continua depois do anúncio
Tom: