G Em C D [Verse 1]G Kan ek jou vertelEm Van die storie van my pelC Hy's die middelkind van drieD Waar hy bly is daar nie teerpad nieG Hy ken van grondpad loopEm Na die padstal vir hul broodC D Van melk haal by die boer as hy sy hout aan hom verkoop [Chorus]G Em Jantjie Pieterse my pel van die plattelandC D Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haalG Em Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaanC D G Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan [Verse 2]G Em Kameraadskap, liefde en vertroue vind ek in jou JantjieC D Jy wat weet van swaarkry as die wintermaande nader kruipG Ouboet vry die meisiesEm Maar jy moet by die huis weesC D Om na jou ma te kyk omdat jou pa net daar in gees kan wees [Chorus]G Em Jantjie Pieterse my pel van die plattelandC D Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haalG Em Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaanC D G Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan [Bridge]Em G Dan staan ek by myself en kykC D Watter lewe maak mens rykG Een van tyd en geldC D G Of dalk die een van Jantjie in die veld [Chorus]G Em Jantjie Pieterse my pel van die plattelandC D Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haalG Em Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaanC D G Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan
Jantjie Pieterse
Hugo
- C
- D
- Em
- G
Continua depois do anúncio
Tom: