• C
  • D
  • Em
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
D Dit raak nou lank
Em Histeries gewees
C Meeste van die tyd
G Goddank
D Ons het genoeg
Em Kan ‘n ander plan maak
C G Elders skuiling soek [Pre-Chorus]
D Dis genoeg
Em Jy's genoeg
C G Vat jou hand aan die ander kant en
D As jy al weg is
Em Sal ek jou soek [Chorus]
C G Is ek net 'n EGGO?
D Em As jy my roep
C G Als net 'n EGGO
D Em Of is dit jy wat my soek
C G Is ek nog hierso?
D Of is als
Em Net ‘n spieëlbeeld
C G D 'n EGGO
C Hoor jy my EGGO? [Verse 2]
D Jy dra my deur
Em C Hierdie wintervallei
G Soos ‘n backbeat As ek ry
D Em Die angel van die dood
C G Is by my verby
D Ek hoor dit weer
Em C In die skare voor die son
G Ek het altyd uitgestaan
D Em Maar nou is ek vermom
C Nou is ek vermom [Chorus]
C G Is ek net 'n EGGO?
D Em As jy my roep
C G Als net 'n EGGO
D Em Of is dit jy wat my soek
C G Is ek nog hierso?
D Of is als
Em Net ‘n spieëlbeeld
C G D 'n EGGO
C G D Em Hoor jy my EGGO?
C G D C Hoor jy my EGGO?
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão