Laat My Lewe Laat My Liefhê

Bles Bridges

  • Bb
  • C
  • F
Tom:
F Bb F Ek is alleen, dit is stil om my heen
Bb F C Maar iemand is daar wat my verstaan
F Bb F Erens is daar iemand wat my drome wil deel
Bb C F Wat tog in alles by my staan [Bridge]
Bb F Al my verlange verdwyn in die niet
Bb F C Jy is nou deel van my bestaan
F Bb F Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet
Bb C F Liefde is tog al waaroor dit gaan [Chorus]
F C Laat my lewe, laat my liefhê
Bb F C Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
F C Deel my lewe en my liefde
Bb C F Laat my leef om te gee wat ek kan
[Bridge]

Bb C F Laat my leef om te gee wat ek kan [Verse 2]
Bb F Want jy deel in al my vreugde
Bb F C En jy deel in al my leed
F Bb F En ek weet dat ek dat ek steeds
Bb C F Net vir jou liefde leef [Chorus]
F C Laat my lewe, laat my liefhê
Bb F C Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
F C Deel my lewe en my liefde
Bb C F Laat my leef om te gee wat ek kan [Chorus]
F C Laat my lewe, laat my liefhê
Bb F C Laat my weet hoe dit voel om te sê wat ek bedoel
F C Deel my lewe en my liefde
Bb C F Laat my leef om te gee wat ek kan
Bb C F Laat my leef om te gee wat ek kan
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão